
Online ticket sales end on:
BUY YOUR TICKET NOW!
BUY TICKET NOW
Grotman
Moet dit nie misloop nie!
Kom geniet GROTMAN, ’n kragtige vertoning deur akteur Phillru van Achterbergh, op 11 Julie 2025 by Windhoek Hoërskool.
Kaartjies is N$300 pp en N$20 vir pensioenaris – deure maak 18:30 oop en die vertoning begin 19:00.
Venue:
Windhoek Hoërskool
Date:
Fri 11 Jul 2025
Kaartjiies: N$300 per persoon
Pensioenaris: N$ 250 per persoon
Familie Kaartjies: Koop 3 kaartjies (N$900) en kry 4rde kaarjie gratis