
Online ticket sales end on:
BUY YOUR TICKET NOW!
BUY TICKET NOW
ATKV Tienertoneel
Die toneelstuk Gestres bied 'n kykie in die lewe van vier tieners. Elke tiener beeld 'n gedeelte van hul lewe uit – dié deel wat vir hulle stres veroorsaak. Dit is ‘n produksie deur Windhoek Afrikaanse Privaatskool en die wenner van vanjaar se ATKV Tienertoneel-kompetisie.
Venue:
Droombos Black Barn
Date:
Sat 04 Nov 2023
Tyd: 10:00
N$50-00 pp