
Online ticket sales end on:
BUY YOUR TICKET NOW!
BUY TICKET NOW
Skrywersgesprekke
Kom skuif reg vir die gebruiklike skrywersgesprekke waartydens diep gedelf word in die digter- en romansier-siele van die Namibiese woordkunstenaars Emmie Bedeker, Henriëtte van Wyk, Carmelita Diergaardt en die bekroonde Piet van Rooyen.
Venue:
Droombos Rooi Galery
Date:
Sat 04 Nov 2023
Tyd : 11:00
N$50-00 pp