Online ticket sales end on:


BUY YOUR TICKET NOW!

BUY TICKET NOW
Shape

STEF BOS – BITTERLIEF (2 Maart) Swakopmund


Die veel bekroonde Vlaamse sanger en teaterkunstenaar Stef Bos besoek Namibië in Maart vanjaar met die produksie Bitterlief. Stef woon tans deels in die Kaap met sy Suid-Afrikaanse vrou en kinders, en sy werk vertoon elemente van beide Europa en Afrika. Erns en luim word gebalanseerd afgewissel tydens sy vertonings.

Venue:
Namib Primary Aula, Swakopmund


Date:

Sat 02 Mar 2024


Kaartjie pryse
Volwassenes: N$250 
Pensionarisse: N$200 
Kinders: N$100 



BUY YOUR TICKET NOW!

BUY TICKET NOW