Online ticket sales end on:


BUY YOUR TICKET NOW!

BUY TICKET NOW
Shape

Frank Opperman – Reünie (Swakopmund) 19:00


Dit is dieselfde skoolsaal, maar dis 40 jaar later. Ja, dis die 1980-matriekgroep se reünie soos beleef deur Petrus Boshoff, die verteller. Die voormalige matrieks word gekonfronteer met die spoke van die verlede en 'n tragedie wat hulle 40 jaar gelede saam beleef het. Dana Snyman en Frank Opperman het al verskeie kere kragte saamgesnoer in die skep van eenmanstukke: Dana met die pen en Frank op die verhoog. Met Reünie is die sterk regisseurshand van De Klerk Oelofse bygevoeg. Verwag dieselfde fyn spot, deernis en 'n tikkie nostalgie.

Kaartjie is ook Beskikbaar by:
Network Media Hub - Platz am Meer Sentrum, Swakopmund
Erongo Kantoor: 081 2948089 ( Maandag - Vrydag Kantoorure 08:00- 17:00)

Venue:
MTC Dome


Date:

Fri 09 Aug 2024


Tyd: 18:30 vir 19:00 

Pryse Kaartjie:
  • Volwassenes: N$250
  • Pensioenarisse: N$200
  • Kinders: N$100
Kaartjie is ook Beskikbaar by:
Network Media Hub - Platz am Meer Sentrum, Swakopmund
Erongo Kantoor: 081 2948089 ( Maandag - Vrydag Kantoorure 8:00- 17:00)

BUY YOUR TICKET NOW!

BUY TICKET NOW