Online ticket sales end on:


BUY YOUR TICKET NOW!

BUY TICKET NOW
Shape

Hoerkind


Die skywer en joernalis Herman Lategan se blitsverkoper, Hoerkind: Die memoires van ʼn randeier, is deur die bekroonde akteur en teaterskepper Margit Meyer-Rödenbeck in ʼn toneelstuk verwerk.

Die titel Hoerkind verwys na die neerhalende kwetswoord wat aan hom as kind tegesnou was, omdat hy buite die eg gebore is. Hy skryf oor sy vroeë grootwordjare in kleurvolle losieshuise vol randeiers (buitestaanders) in Tamboerskloof. Sy lewenspad het baie afdraaie en heel dikwels ontrafel dinge. Die deurlopende tema bly die verhaal van een mens wat ten spyte van alles ‘aanhou beweeg en geraasmaak’, met groot sukses.

Die gerekende akteur Geon Nel vertolk die hoofrol.

Venue:
Droombos Black Barn


Date:

Sat 04 Nov 2023


Tyd: 15:30
N$250 pp

BUY YOUR TICKET NOW!

BUY TICKET NOW