
Online ticket sales end on:
BUY YOUR TICKET NOW!
BUY TICKET NOW
SPOEGWOLF
FNB Windhoek Woordfees bring jou ‘n eksklusiewe vertoning met die beste alternatiewe Afrikaanse rock-groep van Suid-Afrika, SPOEGWOLF, in Windhoek op 5 April 2025! Jy het nog nie ‘n rock-vertoning gesien as jy nie Spoegwolf in lewende lywe beleef het nie! Dis mal! Propvol energie, propvol gees, propvol geraas!
Hekkie maak reeds om 18:00 oop.
Program:
• 18:30 Die Band Projek (Hayden, Brinck, Nika, Jana, Danika, Mira, Geo)
• 19:00 Patricia
• 19:30 HB Musiek
• 20:00 Lin-Mari
• 20:30 Raas in Afrikaans (Rias Oberholzer, Henri Roux, Willie Coetzee)
• 21:00 SPOEGWOLF
Venue:
Windhoek High School Hall
Date:
Sat 05 Apr 2025
Algemene kaartjies - N$350 elk
Local artisits: 17:00 / Spoegwolf 21:00
Hekke maak toe 21:00